Die een met Zondo, Zondo en Zondo

Besoek ons borg by https://www.nexawebdesign.co.za/

source

26 Comments

  1. Izak – Dankie vir die "STEM INNIE BOS" wat jy is. Dis goed om te weet dat jy jou vryheid van spraak openlik kan beoefen. Ek geniet jou praatjies (en daai lag maak my dag). Mag NUUSPOD net groei. Sterkte en heerlike dag.

  2. Kan iemand vir my die volgende verduidelik. Julius Malema het bedrog sake teen hom , aanranding en afvuur van wapen teen hom. Maar hy is op paneel war moet besluit oor aanstelling van nuwe Hoofregter.

  3. Izak ja, soos jy sê al verskil mens soms van mekaar, bly ons nog braai buddies.
    Ek stem met jou saam die weeluise en kokkerotte kruip nou uit die gate. Die vraag is nou net hoe kan daar nou sagkens en diplomaties teen hul opgetree word. Of gaan hulle ook maar wegkom soos Zuma. Dink nie daar kon meer simpatiek en diplomaties teen hom opgetree word nie.

Leave A Reply

Please enter your comment!
Please enter your name here